Saturday, May 19, 2012
Minimize
Okahandja Uitreik 2011

Okahandja is in Namibië net noord van Windhoek. Die uitreik vind plaas by die R5 Plakkerskamp. Daar sal hoofsaaklik vaardighede oorgedra en kidsgames met die kinders gespeel word.

Datum: 
Koste: 

Vir verdere navrae kontak Bernie Smith by 0725075950.