Vredelust Super Rugby op SuperBru
Wie in Vredelust ken sy rugby die beste? Sluit aan by die Vredelust Super Rugby spel op SuperBru! Dit is verniet en groot pret.
Laaste dag om in te skryf vandag!
Moenie vergeet van die prys vir die top Vredelust Super Rugby speler nie: R1 000.
http://www.superbru.com/superrugby/pool.asp?p=248204
Poel naam: Vredelust Super Rugby
Poel kode: chumsnow