Churchadventure het spesiale toestemming van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika gekry om hulle Eenjaar-leesprogram te gebruik. Die leesprogram is opgestel om dit moontlik te maak om die Bybel in 365 dae deur te lees.
Die skakel na die stukkie vir elke dag sal op die Tuisblad beskikbaar wees. Die hele jaar se stukke tot op datum sal gevind kan word by Bybel in 365 Dae.