Thursday, February 23, 2012
   
Media Diensopnames
Video Diensopname (Aand 19 Februarie 2012)

Let wel

Jy kan die video van die preek hier kyk. Dit word nie aanbeveel vir persone met 'n 56k Dial-up Modem nie. Jy kan ook hierdie preek bestel (op CD of DVD) by die Vredelust Media Sentrum.

Probleme met Aflaai

Indien jy probleme ondervind met die aflaai van die diensopnames omdat jou IE of Firefox nie outomaties lêers wil aflaai nie, of om enige ander rede, probeer:

  • Right Click en dan
  • Save Target As... (Save Link As... in Firefox)