Saturday, May 19, 2012
   
Media Blogs
Blogsoek
Vertoon Blogs
Author: Martin Coetzee Created: 9/21/2010 10:33 AM
'n Openlike gesprek oor die dinge waaroor volgelinge van Jesus dalk wonder, maar nie vra nie.
By Martin Coetzee on 10/15/2010 11:21 AM

Selgroepe is FUN, en dis 'n plek om diep geestelike dinge te share en beleef. So waar lê die lyn tussen fun en geestelik?

Share jou stories en praat saam oor wanneer dit lekker werk, sodat dit fun is en mense effektief geestelik groei in die proses.

By Martin Coetzee on 9/29/2010 3:35 PM

Christene beweer dat geloof in Jesus Christus die enigste vorm van geloof is wat God se goedkeuring wegdra. Is Christene nie baie arrogant om so 'n eksklusiewe aanspraak  te maak nie, of het hulle die waarheid beet? 

By Martin Coetzee on 9/26/2010 11:26 AM

Daar is wyd uiteenlopende opinies oor die nodigheid en toepassings van bevryding in die lewens van gelowiges. Wat sê die Woord?

By Martin Coetzee on 9/21/2010 11:07 AM

Hier het 'n interessante vraag opgekom. As God dan alle dinge geskep het, het Hy die bose ook geskep? Hier praat ons nie net van die duiwel en demone nie, maar die hele konsep van boosheid. Of waar kom boosheid dan vandaan?

Impliseer dit dan nie dat God ook op 'n manier moet evil wees nie?

By Martin Coetzee on 9/21/2010 10:46 AM

Ons wil graag 'n openlike gesprek begin oor die dinge waaroor gelowiges wonder, maar dalk nie vrymoedigheid het om te vra nie.

So as daar iets in die Bybel of die lewe is wat nie vir jou lekker sin maak nie, wil ek graag van jou hoor.