Thursday, February 23, 2012
   
Bedieninge Pastorale Versorging Gebedsversoeke
Minimize
Die Krag van Gebed

Ons is passievol oor gebed en daarom het ons 'n groep toegewyde bidders wat vir jou sal bid - wat jou probleem of behoefde ook al is. Die Bybel leer ons dat ons met 'n sekerheid en vrymoedigheid in gebed na die Here mag gaan:

Hebreërs 4:16 - Kom ons gaan dan met vrymoedigheid na die genadetroon, sodat ons barmhartigheid en genade ontvang en so op die regte tyd gered kan word.

1 Johannes 5: 14-15 - En nou kan ons met vrymoedigheid na God gaan, omdat Hy ons gebede verhoor as ons enigiets volgens sy wil vra. En aangesien ons weet dat Hy ons gebede verhoor as ons iets só vra, weet ons ook dat ons kry wat ons van Hom vra.

Gebedsversoek