Thursday, February 23, 2012
   
Bedieninge Jeug Tienerbediening - VLEG
Tienerbediening - VLEG

 Vredelust tienerdiens is beter bekend as VLEG (verander lewens en gemeenskappe).  VLEG kom elke Sondag van 17:00-19:00 bymekaar.

Wees reg vir groot dinge in 2012.  Kom kyk na die veranderinge in ons VLEG-lokaal en raak betrokke by ons bedieninge:

  • praise en worship band
  • drama
  • dans
  • multi-media
  • klank
  • leierskapspan

Ons hou 'n belydenis kamp in die jaar, waarby tieners geestelike verryking en leiding kan ontvang.  Daar sal ook avontuurkampe aangebied word, 'n Whaam kamp en ons is in noue verbintenis met DF Malan Hoerskool.

As jy wil deel raak van 'n bediening of net meer inligting benodig, kontak Pieta Wolfaardt by 021 950 4464 of Johan Louw by 083 445 1442.

Die VLEG span