Is jy op soek na 'n plek waar jy bietjie kan ontspan, die lewe kan geniet en waar jy dalk in die proses 'n paar nuwe vriende kan maak? As jy jonk van gees is, is die Social Club net die ding vir jou. Ons beplan opwindende aktiwiteite vir 2012!
Ons probeer om die eerste Saterdag van elke maand bymekaar te kom. Let op dat daar dalk kostes betrokke kan wees per geleentheid, maar ons gaan uitgawes tot 'n minimum probeer beperk.
Kom sluit by die Social Club aan en verskaf ons asseblief met jou e-pos adres en selnommer, sodat ons jou op hoogte kan hou van alles wat ons beplan!!
Sluit hier aan!
Lees die Social Club Blog hier en gee vir ons terugvoer oor hoe jy die Social Club ervaar.