Thursday, February 23, 2012
   
Bedieninge Geestelike Groei Dissipelskap Toolbox
Minimize
Dissipelskap Toolbox


Dissipelskap Toolbox is 'n splinternuwe 16-weke groeiprogram wat jou sal help om die geestelike reis beter te verstaan en ander te help begelei daarop.

  • Openingsaand op Maandag 6 Februarie.
  • Maandae 18:30-20:00
  • Vredelust Konferensielokaal
  • Koste: R200

Dissipelskap Toolbox sal jou die nodige "tools" gee om jou lewe op Christus te bou en 'n ware volgeling van Hom te wees. 'n Interaktiewe benadering wat lesings, groepwerk, mentor-sessies en praktiese toepassing insluit word gevolg.

Dit dek die 3 basiese fases van jou geloofslewe:

Ek skryf aan julle klein kindertjies…
Ek skryf aan julle jongmense…
Ek skryf aan julle vaders…
1 Johannes 2:12-13 letterlik

 

Minimize
Navrae & Betalings

Navrae

Vir navrae kontak: Martin Coetzee, martin@churchadventure.co.za, 021 9504450

Vir inskrywings kontak: Christell King, cking@churchadventure.co.za ,  021 950 4453 / 021 950 4440

Betalings

Kontant en tjekbetalings kan op die eerste Maandagaand of in die week by Christell King (kerkkantoor) gemaak word. Tjeks moet uitgemaak word aan NGK Vredelust.

Bankbesonderhede vir elektroniese oorplasings:

Rekeningnaam: NGK Vredelust
Bank: Absa (Tak: Tygervallei)
Takkode: 630 510
Rekening Nommer: 340 580 109 (Tjekrekening)
Verwysing: DissipelskapTB + (jou voornaam en van) [Baie Belangrik!]

Faks/email asb alle bewyse van inbetalings aan Christell King.
Faks: 021 9495978
E-pos: cking@churchadventure.co.za
Tel: 021 950 4453 / 021 950 4440